Home  |  Nuus  |  Nuwe orrels  |  Restourasie  |  Te koop  |  CD's  |   Bladmuziek
 



 

Omschijving

Met gebruikmaking van 25 uitstekende gebruikte pypreekse van firma stinkens kan ons die volgende rein meganiese pyporrel bou:

Die gedagte is om n klassieke orrel te bou met 2 pedaaltorings en dan Hoofwerk en Rugwerk of Hoofwerk en Positief

25 registers en 3 koppels
Navrae: jan@janelsenaar.co.za
 

Spesifikasie: HW
  Quintadena 16
Prestant 8
Bourdon 8
Viola di Gamba 8
Prestant 4
Koppelfluit 4
Roerkwint 3
Super Oktaaf 2
Mikstuur 5 sterk
Trompet 8
 
  RW of Pos
  Gedekt 8
Prestant 4
Blokfluit 4
Prestant 2
Vlakfluit 2
Kwint 1 1/3
Sesqualter 2 sterk
Skerp 3 sterk
Ranket 16
Dulciaan 8
 
  Ped
  Wyde Subbas 16
Prinsipaal 8
Basfluit 8
Koraalbas 4
Bassuin 16
 
  Koppels
  Manuaalkoppel
HW & PED
RW 0f POS en PED
 
  Windvoorsiening
  klassieke balge
 
 

Webdesign Bert Romijn - Webmaster

www.janelsenaar.com