Home  |  Nuus  |  Nuwe orrels  |  Restourasie  |  Te koop  |  CD's  |   Bladmuziek   |   Resensies
 



Biskop Kisorrel

Omschijving

Kisorrel vir pastor Johannes uit Wartburg

Die orrel sal as begeleidingsinstrument gebruik word en daar kom ‘n Holtzgedacht 8’ op die orrel.

Die pype word gemaak van Cederhout, en die orrel sal verder geheel van Eikehout gemaak word.

Ons maak die klawers ook self, met rooshout-beleg op die ondertoetse en geelhout op die botoetse.

Die winddruk sal 45 mm wees en die orrel is so kompak gebou dat dit maklik vervoer kan word.

Pastor Johannes tree bykans by al ons nuwe projekte op as adviseur en keurmeester.


Foto's bou orrel

 


Webdesign Bert Romijn - Webmaster

© www.janelsenaar.com